Stargate International Israel Toere

Search

Go to content

Toer-Opsies

Oberammergau 2010

Kontakbesonderhede

Tel:
+27 (0)11 918 7567
+27 (0)11 918 7612

Faks:
+27 (0)11 918 7632

Cnr Ridge & Trichardts Str
Oaklane Office Park
Grippen Str
Bartlett
Boksburg





Druk Registrasievorm


Druk Reisprogram


OBERAMMERGAU – 2010!

Die passiespel in Oberammergau is ‘n toneelstuk oor die lyding, dood en opstanding van ons Verlosser, Jesus Christus, hier op aarde.Die geskiedenis van die Oberammergau passiespel begin reeds in 1633 gedurende die dertig-jarige oorlog. Na maande van lyding en dood as gevolg van ‘n plaag, is ‘n belofte deur die inwoners van die dorp gemaak dat as die Here hulle verlos van hierdie plaag, hulle elke tien jaar die gebeure van Christus se lewe hier op aarde sal opvoer.So dan ook het die eerste opvoering die lig gesien in1634.Hierdie toneel het oor die eeue heen behoue gebly en is in die jaar 2000 vir die veertigste maal opgevoer.

Die teks en musiek is oor ‘n tydperk van baie jare hersien; nuwe kostuums en agtergrond is ontwerp en eindelose kleedrepetisies het ‘n gereeld opgedateerde produk verseker. Meer as 2 000 Oberammergauers, akteurs, sangers, instrumentaliste en verhoog-tegnici bring die gebeure van meer as 2 000 jaar gelede na die verhoog; om dít wat vir Christene van regoor die wêreld, ‘n boodskap van lewe en hoop is, weer tasbaar in hul gemoed te maak.Hierdie toneel word op aangrypende wyse opgevoer.Die toneel word 5 maal per week vanaf die middel van Mei tot die begin van Oktober opgevoer, en trek elke aand vol gehore van regoor die wêreld.

Hierdie is ‘n geleentheid wat nie misgeloop moet word nie!


Beperkte sitplekke is beskikbaar en vroegtydige bespreking is noodsaaklik om u plek te verseker!


Alle toere hieronder is gekombineer met die OBERAMMERGAU PASSIESPELE


Klik op die vertrekdatum van die toer vir die volledige reisprogram

Vertrek

Duur

Kategorie

Besonderhede

Toerleier

30 Junie

11-dag

2

Parys, Lyon, Nice, Venisie, Innsbruck, Oberammergau, Ohlstadt, Munich

Ds Fanie Steyn

         

24 Aug

12-dag

1A

Radiokansel - Rome, Assisi, Florence, Pisa, Venesië, Innsbruck

Dr Roelf Petersen

29 Aug

12-dag

1

Wenen, Venesië, Lucerne, Swartwoud met Israel opsioneel: Jerusalem

Dr Isak Burger

31 Aug

15-dag

2 / 1

Oos Europa: Praag, Warsaw, Krakow, Budapest, Vienna, Frankfurt

Ds Pieter le Roux

         

14 Sep

12-dag

2

Israel, Egipte, Jordanië saam met Sanria Heyns

Ds Fanie Steyn

17 Sep

12-dag

1

Radiokansel - Rome, Assisi, Florence, Pisa, Venesië, Innsbruck

Dr Lawrence Mc Crystal

17 Sep

12-dag

2

Radiokansel - Rome, Assisi, Florence, Pisa, Venesië, Innsbruck

Dr Lawrence Mc Crystal

19 Sep

14-dag

2

Israel, Egipte en Jordanië

Feesia van der Colf

21 Sep

12-day

2

Rome, Florence, Venice, Innsbruck,

Angie Emslie

23 Sep

10-dag

2

Rome, Montecatini, Pisa, Florence, Venesië met Israel verlenging

Ds Lendus de Villiers

         

Kontakpersoon

Vir nadere besonderhede kontak
Braam by Stargate International Toere

Tel: 011 918-7612 / 011 918-7567

Cell: 083 453 6505

Faks: 011 918-7632



info@stargateinternational.co.za


Tuisblad | Gospel Israel Gala 2010 | Toere 2010 | Oberammergau 2010 | Skakels | Kontak ons | Site Map


Back to content | Back to main menu