Stargate International Israel Toere

Search

Go to content

Koop slegs u Passiespele kaartjie en akkomodasie

Oberammergau 2010

Kontakbesonderhede

Tel:
+27 (0)11 918 7567
+27 (0)11 918 7612

Faks:
+27 (0)11 918 7632

Cnr Ridge & Trichardts Str
Oaklane Office Park
Grippen Str
Bartlett
Boksburg







Druk Program


OBERAMMERGAU PASSIESPEL 2010 - KAARTJIES BESKIKBAAR

Koop slegs u kaartjie en bou u eie toer rondom die passiespel


2 NAGTE PAKKET SLUIT IN:
• Arriveer by die hotel op die dag voor die vertoning op Bed/Ontbyt basis
• Aandete - driegang maal ingesluit
• Op die dag van die passiespel het u die oggend vry met middagete ingesluit
• Passiespele kaartjie in die kategorie soos aangedui begin om 14:30
• Driegang maal ingesluit tydens pouse
• Oornag weer by u hotel op Bed/Ontbyt basis



BESKIKBAARHEID – Tariewe is
per persoon wat ‘n kamer deel

Datum

Hotel

Kategorie

Koste

21 - 22 Mei

Park Bad Bayersoien

HK1 (1 nag pakket)

R7 900

29 – 31 Mei

Wittelsbach in Oberammergau

HK3 (2 nagte pakket)

R8 620

23 – 25 Jun

Wittelsbach in Oberammergau

HK3 (2 nagte pakket)

R8 620

30Jun – 02 Jul

Alpengasthof

Arnika in Oberammergau

Feldmeier in Oberammergau

HK4 (2 nagte pakket)

HK3 (2 nagte pakket)

HK2 (2 nagte pakket)

R7 350

R8 620

R9 750

14 – 16 Jul

Park Bad Bayersoien

HK1 (2 nagte pakket)

R10 980

19 – 21 Jul

Wolf hotel in Oberammergau

HK3 (2 nagte pakket)

R8 620

Tuisblad | Gospel Israel Gala 2010 | Toere 2010 | Oberammergau 2010 | Skakels | Kontak ons | Site Map


Back to content | Back to main menu